|
Maer Schalk Maree en die paaldansers.
Sy wou die vadoeke net gou oor die
wasgoeddraad oophang, toe struikel Sannie
Maree oor die sementsteen waarop sy moet
staan om by te kom. Schalk wou al die wit
rondomtraliedradeweb laat sak maar dan
sleep die groot goed soos gordyne en
komberse glo op die grond. Dit was nou
Sannie se beswaar daarteen. Vandaar dan
`n verskeidenheid voorwerpe vir ondervoetse
elevasie van Sannie se korpulente kort lyfie.
En toe struikel sy die oggend oor die
boublok, laat val die varsskoon waslappe en
gryp vervaard na die paal waarop die
spinnerak bo ronddraai. Schalk het dit later
die middag op pad rugby toe …
Lees verder in Velletjies 56
|