logo

Lizmar boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Afrikaanse Liefdesverhale
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Afrikaanse biografië
  • Boeke oof Afrika
  • Afrikaanse Christelike boeke
  • Esoteriese boeke
  • Geskiedenis boeke

Adverteer op Komsat teen billike tariewe.

Skaars en gewilde tweedehandse boeke

www.springbokboeke.co.za

Ons het tans ‘n groot verskeidenheid “die Buiter”, Die Swart Luiperd, Rooi Jan en Konsalikboeke in voorraad.

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Afrikaanse Liefdesverhale
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Afrikaanse biografië
  • Boeke oof Afrika
  • Afrikaanse Christelike boeke
  • Esoteriese boeke
  • Geskiedenis boeke
BuiltWithNOF
Babs_Pretorius_Juanita_Claassen__Jannie_du_Toit

Mev. Babs Pretorius word eersdaags 'n rype 90. En nou bring sy 'n CD uit met 57 van haar eie 'Gedagtes'. Sy dra dit self voor en dit word plek-plek afgewissel deur musiek met haar eie lirieke. Ons is dankbaar dat sy dit graag met ons almal wil deel.

Die CD sa na bekenstelling by ons beskikbaar wees.

Ons by Komsat nooi almal uit om die CD te koop as waardering vir wat sy vir Afrikaans en Afrikaanse musiek beteken het. (Verskeie kunstenaars, onder andere Janita Claassen, Manuel Escorsio en Jannie du Toit , het haar lirieke bekend gemaak.). Bestellings kan by Komsat se kantoor of per e-pos (bentakom@absamail.co.za) geplaas word. CD’s sal per pos aangestuur word.

 

Moenie wag..... beperkte voorraad!

Koop vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Bespreek by: 012 333 0330 of

e-pos :bentakom@absamail.co.za

Afrikaans_literatuur__musiek__bokjol__1_
Afrikaanse_musiek__steve_Hofmeyer__Shakira__4_
Afrikaners_is_plesierig__stories_vir_studente
Boeremag__geweld__misdaad_in_Suid_Afrika
Foto_tannie_Babs_a
[Tuis] [Pre tieners] [Velletjies] [Stories] [Tong in die kies] [Gedigte] [Foto(kliek)] [Kunstevenster] [Beleë ervarings] [Woordeweb] [Boeke] [Gebeure] [Babs Pretorius] [Prof Smit] [Kontak ons]